Die Afrikaanse Skuba Duiker

Image Hierdie boek is ‘n hulpmiddel om jou gou in die skuba wereld in te laat. Lees dit, kyk dit en doen dit met hierdie innoverende boek en 30 minuut DVD vir enige een wat jeuk om in te klim en iets uitdagends te doen.

Hierdie produk is gemik vir die Afrikaans sprekende Skuba duiker, wat jou sal help om tegnieke wat in skuba duik gebruik word te bemeester. Die stap vir stap visuele afrigter sal jou leer van fin tegnieke tot die regte manier om maskers te ruil. Die 30 minuut DVD gebruik 360 grade lewendige aksie fries frase beelde asook stadige aksie om tegnieke te verduidelik en uit te beeld. Die inspirasie en motivering wat jy uit hierdie produk sal kry gaan jou help om sommer baie gou in die diep blou see te kan duik en die wonderlike natuurskoon te kan beleef.

Vir meer inligting gaan na www.za.penguingroup.com


Untitled document NBS_Banner